Lys van Europese lande

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

Die Lys van Europese lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Europa, met informasie oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, populasie, oppervlakte en BBP per capita. Vyftig soewereine state is gelys met grondgebied in Europa en/of het lidmaatskap in internasionale Europese organisasies, ses state met beperkte of geen erkenning en agt gebiede wat nie 'n integrerende deel van 'n Europese staat of spesiale politiese status het nie.

Die grens tussen Asië en Europa word gedebatteer, maar as algemene definisie strek die grens langs die Oeralgebergte,[1] Oeral-rivier en Kaspiese See in die ooste,[2] die Kaukasus berge[3] en die Swart See met die seestrate, Bosporus en Dardanelles in die suide.[4][5][5] Lande soos Aserbeidjan, Georgië, Kasakstan, Rusland en Turkye se grondgebied lê in Europa en Asië.

  1. Charles T. Evans (1 Julie 2009). "Ural Mountains" (in Engels). Novaonline.nvcc.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 17 Februarie 2011.
  2. "The Ural River". Geography.howstuffworks.com. 30 Maart 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2011. Besoek op 17 Februarie 2011.
  3. Charles T. Evans (1 Julie 2009). "Caucasus Mountains" (in Engels). Novaonline.nvcc.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 17 Februarie 2011.
  4. Charles T. Evans (1 Julie 2009). "Black Sea" (in Engels). Novaonline.nvcc.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 17 Februarie 2011.
  5. 5,0 5,1 Microsoft Encarta Online Encyclopaedia 2007 "Europe".. URL besoek op 2007-12-27.  Geargiveer 31 Oktober 2009 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search